Thailand - Wikipedia
Die land se amptelike naam was "Siam" tot en met 23 Junie 1939, maar dit het weer as "Siam" bekend gestaan tussen 1945 en 11 Mei 1949, voor dit weer deur 'n amptelike bekendmaking verander is na Thailand (Thai: Prathet Thai).Reeds voor die amptelike naamsverandering het Thais na hulle land verwys as Muang Thai.Die woord "Thai" (ไทย) is afgelei van die woord "Tai" (ไท), wat in Thai ...